Aaron Eckhart

Aaron Eckhart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aaron Edward Eckhart
Geboorte 12 Maart 1968 (1968-03-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aaron Eckhart (gebore 12 Maart 1968) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In the Company of Men (1997), Thank You for Smoking (2005), The Dark Knight (2008), en Rabbit Hole (2010).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search